Deutsch

Johannes 14: 6 - Christus alleen is die weg, kom tot die Vader deur Hom.

Skriflesing: Johanens 14: 1-14 Teksverse: Johannes 14: 6 Tema: Christus alleen is die weg, kom tot die Vader deur Hom. Liturg: Ds. Erasmus Venter Gepreek op: 8 Oktober 2023 Gepreek by: Gereformeerde Kerk Okahandja Volledige diens: [ 🔗 Klick‼️ ] Preekskets: Daar is geen ander middel waardeur ons die Vader leer ken, as deur Christus nie. Daar is geen ander middel hoe ons tot die Vader kan nader as deur Christus nie. Christus alleen is die weg, die waarheid en die lewe. Dit is ook ons oorhoofse tema in die week se fokustydperk en vandag se prediking Vandag fokus ons op die tweede punt van die Reformasie, amper die sentrale punt op die reformasie gebou is: “Sola Christus” wat beteken, alleenlik Christus. Christus self leer sy dissipels wie Hy is, waarvoor Hy staan en wat Hy kom doen het wanneer Hy praat in Johannes 14:6. “Ek is die weg en die waarheid en die lewe, niemand kom tot die Vader behalwe deur my nie.” Dit is ook ons drie fokuspunte: (1) Alleenlik Christus is die waarheid, (2) Alleenlik Christus is die weg en middelaar, (2) Alleenlik Christus is die lewe. In Johannes 14 sien ons daar is ‘n gesprek wat duidelik twee uitgang punte wys, eerstens die weg wat Christus by die mense probeer tuisbring en tweedens die misverstaan oor wie Christus is en wat Hy vir ons doen. Hierdeur sien ons dat as ons Christus nie waarlik ken nie, sal ons die Vader nie waarlik ken nie. Daarom is dit so belangrik om te weet wie Christus is, wat dit beteken dat Hy die weg en die waarheid is en nog meer dat Hy die lewe is. :::: Besuchen Sie meinen YouTube-Kanal @ Erasmus Venter ( [ 🔗 Klick‼️ ] Venter )


( 100 Seite ) :: 🏠 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 ▶️ ⭕️


🌟   21     Auf dem Weg in den Abgrund ~ Teil 1: Start des Bettelmarathons


🌟   29     Motoredutor WCG01 com Motor de 5cv e 233rpm Weg Cestari Trifásico 1:7,5 NCJ


🌟   28     Motoredutor WCG01 com Motor de 5cv e 175rpm Weg Cestari Trifásico 1:10 NCJ


🌟   23     Motoredutor WCG01 com Motor de 5cv e 117rpm Weg Cestari Trifásico 1:15 NCJ


🌟   27     Finde Ruhe in Gott: Dein Weg zum inneren Frieden – Joyce Meyer – Mit Jesus den Alltag meistern

( 100 Seite ) :: 🏠 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 ▶️ ⭕️







2024 World of flash-mini.com : About us

Contacts email : [email protected]

The content on this page is generated and generated by social media content automatically. If you encounter a problem or want to delete the information Please inform at this email >> [email protected]

This website uses cookies or similar technologies, to enhance your browsing experience and provide personalized recommendations. By continuing to use our website, you agree to our Privacy Policy & Terms