Nederlands
Hoe om Woord te bid
![Hoe om Woord te bid](https://i.ytimg.com/vi/vSfx-EDQOrg/hqdefault.jpg)
n Praktiese boodskap van hoe om n skrif gedeelte te vat wat Heilige Gees vir jou gee en dit dan persoonlik te maak en om te sit in n gebed wat jy elke dag konstant bid tot dit deel word van jou hele wese. 2023-09-12 Oudtshoorn Ps15 en Ps112 PSALMS 15 1 n PSALM van Dawid. Here, wie mag vertoef in u tent? Wie mag woon op u heilige berg? 2 Hy wat opreg wandel en geregtigheid doen, en wat met sy hart die waarheid spreek; 3 wat nie rondgaan met laster op sy tong nie, sy vriend geen kwaad doen en geen smaadrede uitspreek teen sy naaste nie; 4 in wie se oë die verworpene veragtelik is, maar hy eer die wat die Here vrees; al het hy gesweer tot sy skade, hy verander nie; 5 wat sy geld nie gee op woeker en geen omkoopgeskenk aanneem teen die onskuldige nie. Hy wat hierdie dinge doen, sal nie wankel in ewigheid nie. PSALMS 112 1 HALLELUJA! Alef. Welgeluksalig is die man wat die Here vrees, Bet. wat n groot welbehae in sy gebooie het. 2 Gimel. Sy nageslag sal geweldig wees op die aarde; Dalet. die geslag van die opregtes sal geseën word. 3 He. Oorvloed en rykdom is in sy huis; Wau. en sy geregtigheid bestaan tot in ewigheid. 4 Sajin. Vir die opregtes gaan Hy op as n lig in die duisternis: Get. genadig en barmhartig en regverdig. 5 Tet. Gelukkig die man wat hom ontferm en uitleen, Jod. wat sy sake volgens reg besorg. 6 Kaf. Want hy sal nooit wankel nie; Lamed. die regverdige sal in ewige gedagtenis wees. 7 Mem. Hy vrees nie vir slegte tyding nie; Noen. sy hart is gerus, vol vertroue op die Here. 8 Samek. Vas is sy hart, hy vrees nie, Ajin. totdat hy op sy teëstanders neersien. 9 Pe. Hy strooi uit, hy gee aan die behoeftiges; Sade. sy geregtigheid bestaan tot in ewigheid; Kof. sy horing word verhoog in eer. 10 Resj. Die goddelose sien dit en is vererg; Sjin. hy kners met sy tande en smelt weg; Tau. die begeerte van die goddelose mense vergaan. :::: Bezoek mijn YouTube-kanaal @ Perazim Ministries ( [ 🔗 klik‼️ ] Ministries )
( 100 Pagina ) :: 🏠 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 ▶️ ⭕️
🌟 5
nieuwe video Frisbeeën met jaylano
🌟 5
NDP heeft een nieuwe voorzitter maar de partij heeft veel boutisten I SUN WEB TV I
🌟 5
Nieuwe Karts Update In Brookhaven RP!🏡
🌟 14
Nieuwe AI-filmpjes lijken 100 jaar oud
🌟 4
De nieuwe bril van Caillou | Caillou Nederlands