Nederlands

Om nuut te mag dink en lewe - Ef. 4:17-24

Tema: Om anders te mag dink en lewe Teks: Ef. 4:17-24 So baie mense wat in my spreekkamer kom is vasgevang in emosie. Lê letterlik saam met Elia onder die besembos en weet nie hoe om daar uit te kom nie. Paulus maak ʼn ernstige beroep daarop dat ons nie meer soos heidene sal lewe nie. Ja, gelowiges leef dikwels soos ongelowiges. Die verskil tussen gelowige en ongelowig lê daarin dat ons anders dink as ongelowiges. Ongelowige se gedagtes: lei tot niks (daar kom niks goeds uit navore nie), hulle verstand is verduister hulle verstand is verduister (daar’s geen helderheid [clarity]) nie, hulle het geen deel aan die lewe wat God skenk nie (met ou gedagtes kan jy nie die nuwe moontlikhede wat God bied sien of ervaar nie), hulle bly in hulle onkunde volhard (is soos hulle is en soek nie na vernuwing nie), hulle het afgestomp geraak (doen maar net dieselfde oor en oor en oor) en hulle smag na die verkeerde. Jesus bied aan ons ʼn nuwe manier van lewe. Ja, ook vir ons wat al langer lewe. ʼn Lewe van voortdurende vernuwing. Daarom die oproep om die Gees toe te laat om ons gedagtes te vernuwe. Hoe: 1. Leef bewustelik. Maw., raak bewus van wat in jou gedagtes aan die gang is. Weet dat jy hartseer, bang, bekommerd, kwaad, moedeloos, ens., is. 2. Weet dat dit okay is om te voel soos jy voel. 3. Weet dat die storm sal verbygaan. Alle storms woed uit. 4. Moenie teen ʼn emosie baklei nie – jy kan dit nie verander nie 5. Soek skuiling by die Here en wag vir die storm om uit te woed In die wag: a. Soek waar in jou liggaam die emosie (energie) vassteek (gewoonlik oor jou hart) b. Wat se kleur kan jy aan die emosie gee? (swart, rooi en pers is die algemeenste) c. Wat se geluid kan jy daaraan koppel? (donderderslag, skuur, klop) d. Wat maak kalmeer jou? (stap, natuur, gesels, alleenwees, musiek, handwerk) In die sluimering van die windstilte sal die Heilige Gees in jou met jou gees verstengel en sal jou gedagtes vernuwe word. In die Geesvervulde nuut dink maak die Here die s . :::: Bezoek mijn YouTube-kanaal @ Frans Oosthuizen ( [ 🔗 klik‼️ ] Oosthuizen )


( 100 Pagina ) :: 🏠 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 ▶️ ⭕️


🌟   7     How to pronounce Envolvermos


🌟   5     How to pronounce Zeitalter


🌟   5     How to pronounce Motor


🌟   4     How to pronounce Inmoral


🌟   4     How to pronounce Kindheit

( 100 Pagina ) :: 🏠 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 ▶️ ⭕️







2024 World of flash-mini.com : About us

Contacts email : [email protected]

The content on this page is generated and generated by social media content automatically. If you encounter a problem or want to delete the information Please inform at this email >> [email protected]

This website uses cookies or similar technologies, to enhance your browsing experience and provide personalized recommendations. By continuing to use our website, you agree to our Privacy Policy & Terms