Nederlands

Hoe om die toekoms in te gaan | Petrie Spies | Geloof wat werk (Deel 6)

Is dit verkeerd om vir die toekoms te beplan? Is dit verkeerd om doelwitte vir die toekoms te hê? Hoe moet ons die toekoms benader? Jakobus is nie teen beplanning en doelwitte nie, maar wil ons wel waarsku teen foute wat ons kan maak as ons vir die toekoms beplan. Ons verwys gereeld na ons website waar jy van ons vorige preke kan luister, raamwerke aflaai, ons kalender volg en nog vele meer. Besoek ons website by: [ 🔗 klik‼️ ] Indien jy ons raamwerk wil aflaai, volg hierdie skakel: [ 🔗 klik‼️ ] Indien iemand nie betyds by jou kan uitkom om saam met jou te bid nie, of as jy net wil hê ons moet jou naam op ons gebedslys sit, vul asb. hierdie vorm in. [ 🔗 klik‼️ ] Indien jy jou kinders wil bedien, volg hierdie skakel om vars en oulike materiaal te kry. Gepas vir elke ouderdoms groep. [ 🔗 klik‼️ ] Julle kan gerus ons Baptiste Kinderkerk se YouTube Blad ook besoek by @baptistekinderkerk3968 of @baptistekinderkerk3968 Vir enige ander navrae of ander inligting kontak ons by [email protected] :::: Bezoek mijn YouTube-kanaal @ Bloemfontein Baptiste Kerk ( [ 🔗 klik‼️ ]] )


( 100 Pagina ) :: 🏠 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 ▶️ ⭕️


🌟   9     How to pronounce Coeur


🌟   10     🔴LIVE - FORTNITE x PIRATES OF THE CARIBBEAN UPDATE! NIEUWE BATTLE PASS, WAPENS EN MEER!!


🌟   9     Kid-E-Cats Nederlands Compilatie Nieuwe Afleveringen Tekenfilms voor kleuters


🌟   7     Is dit ons NIEUWE HUIS?| Weekvlog✨


🌟   12     Kid-E-Cats Nederlands Compilatie Nieuwe Afleveringen Tekenfilms voor kleuters

( 100 Pagina ) :: 🏠 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 ▶️ ⭕️







2024 World of flash-mini.com : About us

Contacts email : [email protected]

The content on this page is generated and generated by social media content automatically. If you encounter a problem or want to delete the information Please inform at this email >> [email protected]

This website uses cookies or similar technologies, to enhance your browsing experience and provide personalized recommendations. By continuing to use our website, you agree to our Privacy Policy & Terms