Nederlands

Hoe pas ek my geloofsekerheid op? - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 20 Augustus 2023

Skrifgedeelte: 2 Petrus 3:17+18 Spring na Skrifgedeelte en preek - 12:14 Oorsig: Vandag raak die stemme van mense wat oortuig is in hul Christenskap en dit werklik met integriteit uitleef al hoe stiller. Sekerheid en vrymoedigheid raak skaarser. Standvastigheid en entoesiasme minder. ‘n Sluimerende huiwering lewe in baie. Onsekerheid. Daar is dan vandag so baie opinies. Tussen predikante. Selfs mense in my familie en gesin verskil dalk baie hieroor. Hoe weet ek . ek is reg? Dinge wat nog altyd reg was, is dan nou verkeerd . en dinge wat nog altyd verkeerd was, is nou skielik reg. En, as jy ‘n innerlike persoonlike oortuiging het, hoe pas jy dit óp in ‘n wêreld wat aanhoudend van buite af daaraan torring? :::: Bezoek mijn YouTube-kanaal @ Die Gereformeerde Kerk Rustenburg ( [ 🔗 klik‼️ ] Gereformeerde Kerk Rustenburg )


( 100 Pagina ) :: 🏠 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 ▶️ ⭕️


🌟   9     How to pronounce Ministerpräsident


🌟   20     How to pronounce Innenministeriums


🌟   12     How to pronounce Pick


🌟   11     How to pronounce Avrebbe


🌟   18     How to pronounce Risiko

( 100 Pagina ) :: 🏠 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 ▶️ ⭕️







2024 World of flash-mini.com : About us

Contacts email : [email protected]

The content on this page is generated and generated by social media content automatically. If you encounter a problem or want to delete the information Please inform at this email >> [email protected]

This website uses cookies or similar technologies, to enhance your browsing experience and provide personalized recommendations. By continuing to use our website, you agree to our Privacy Policy & Terms