🌟 [ 29 ]   KSM Erediens I 18 Des. I Hoe stukkend is jy? [ @kerksondermure ]



Cute Labubu The Monsters Box Toys flash sales



Jesus kies om Homself aan die stukkendste van die stukkendstes te openbaar. Hy kies om dit vir mense te gee wat dit nie regtig sou verdien nie. Die rede daarvoor is dat nie enige een van ons – maak nie saak wat ons doen – dit ooit sal kan verdien nie. Want ons is net te stukkend – al probeer ons die stukkies bymekaar hou. Die verhaal van die Samaritaanse vrou wys vir ons presies dit! Jesus draai die hele verhaal op sy kop toe Hy vir die vrou uitwys, dat alhoewel Hy dors en moeg is, sy eintlik die een is wat besig is om te sterf van die dors. Die antwoord is die lewende water wat Hy aanbied. Hierdie boodskap help jou ontdek wat die lewende water eintlik hier beteken en hoe dit jou lewe verander. TEMA: Hoe stukkend is jy? Predikant: Ds. Stefan Fourie As jy hierdie aanlyn erediens geniet het, wil ons jou nooi om meer uit te vind oor ons as gemeente in Centurion en Midstream deur ons webblad by ksm.co.za te besoek. NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vanaf 07:30 Aanlyn Kinderdens: Elke Sondag vanaf 07:30 Aanlyn Bybelstudie: Woensdae om 09:00 Soeklig op die Bybel: Eerste Maandag van die maand TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook: [ 🔗 klik‼️ ] Instagram: [ 🔗 klik‼️ ]

:::: Bezoek mijn YouTube-kanaal @ kerksondermure ( [ 🔗 klik‼️ ] )





🌈 🔎 KSMErediensI18DesIHoestukkendisjy 🌈




ปลูกอ้อยด่างมาเลย์แบบหลุมโตไวมาก The Trueman Show #173 Hans Andréa Harry Potter is de nieuwe ziel تعلم كيف تصمم تطبيق بنفسك ببرنامج flutter الربح من الانترنت الربح من الانترنت 2024 الربح من الانترنت SP Congress Meeting LIVE : फिर सपा-कांग्रेस की मीटिंग, आज बांट लेंगे सीट?






Nederlands


( 10 Pagina ) :: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 ▶️ ⭕️


🌟   5     How to pronounce Show


🌟   16     How to pronounce Nazaré


🌟   10     How to pronounce Poesie


🌟   9     How to pronounce Jj


🌟   7     How to pronounce Verlag

( 10 Pagina ) :: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 ▶️ ⭕️







2024 World of flash-mini.com : About us

Contacts email : [email protected]

The content on this page is generated and generated by social media content automatically. If you encounter a problem or want to delete the information Please inform at this email >> [email protected]

This website uses cookies or similar technologies, to enhance your browsing experience and provide personalized recommendations. By continuing to use our website, you agree to our Privacy Policy & Terms