🌟 [ 34 ] Hoe pas ek my geloofsekerheid op? - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 20 Augustus 2023 [ @Die Gereformeerde Kerk Rustenburg ]
Skrifgedeelte: 2 Petrus 3:17+18 Spring na Skrifgedeelte en preek - 12:14 Oorsig: Vandag raak die stemme van mense wat oortuig is in hul Christenskap en dit werklik met integriteit uitleef al hoe stiller. Sekerheid en vrymoedigheid raak skaarser. Standvastigheid en entoesiasme minder. ‘n Sluimerende huiwering lewe in baie. Onsekerheid. Daar is dan vandag so baie opinies. Tussen predikante. Selfs mense in my familie en gesin verskil dalk baie hieroor. Hoe weet ek . ek is reg? Dinge wat nog altyd reg was, is dan nou verkeerd . en dinge wat nog altyd verkeerd was, is nou skielik reg. En, as jy ‘n innerlike persoonlike oortuiging het, hoe pas jy dit óp in ‘n wêreld wat aanhoudend van buite af daaraan torring?
:::: Bezoek mijn YouTube-kanaal @ Die Gereformeerde Kerk Rustenburg ( [ 🔗 klik‼️ ] Gereformeerde Kerk Rustenburg )
🌈 🔎 HoepasekmygeloofsekerheidopDrGriffelvanWykSondag20Augustus2023 🌈
Nederlands
( 10 Pagina ) :: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 ▶️ ⭕️
🌟 3
Ook toe aan een nieuwe planning? 😉
🌟 9
Nieuwe serie, nu uit! Testing out free games. #foryou #foryoupage #steam #freegames
🌟 3
VLOG #548 JENOAH MOET JULLIE WAT VERTELLEN😱 & NIEUWE VLOER GEKOCHT.
🌟 3
Live met Jane minihurricane starstable!! Parcour bij starshine en nieuwe dansoutfits !!