🌟 [ 26 ]   Hoe om Woord te bid [ @Perazim Ministries ]



Cute Labubu The Monsters Box Toys flash sales



n Praktiese boodskap van hoe om n skrif gedeelte te vat wat Heilige Gees vir jou gee en dit dan persoonlik te maak en om te sit in n gebed wat jy elke dag konstant bid tot dit deel word van jou hele wese. 2023-09-12 Oudtshoorn Ps15 en Ps112 PSALMS 15 1 n PSALM van Dawid. Here, wie mag vertoef in u tent? Wie mag woon op u heilige berg? 2 Hy wat opreg wandel en geregtigheid doen, en wat met sy hart die waarheid spreek; 3 wat nie rondgaan met laster op sy tong nie, sy vriend geen kwaad doen en geen smaadrede uitspreek teen sy naaste nie; 4 in wie se oÃŦ die verworpene veragtelik is, maar hy eer die wat die Here vrees; al het hy gesweer tot sy skade, hy verander nie; 5 wat sy geld nie gee op woeker en geen omkoopgeskenk aanneem teen die onskuldige nie. Hy wat hierdie dinge doen, sal nie wankel in ewigheid nie. PSALMS 112 1 HALLELUJA! Alef. Welgeluksalig is die man wat die Here vrees, Bet. wat n groot welbehae in sy gebooie het. 2 Gimel. Sy nageslag sal geweldig wees op die aarde; Dalet. die geslag van die opregtes sal geseÃŦn word. 3 He. Oorvloed en rykdom is in sy huis; Wau. en sy geregtigheid bestaan tot in ewigheid. 4 Sajin. Vir die opregtes gaan Hy op as n lig in die duisternis: Get. genadig en barmhartig en regverdig. 5 Tet. Gelukkig die man wat hom ontferm en uitleen, Jod. wat sy sake volgens reg besorg. 6 Kaf. Want hy sal nooit wankel nie; Lamed. die regverdige sal in ewige gedagtenis wees. 7 Mem. Hy vrees nie vir slegte tyding nie; Noen. sy hart is gerus, vol vertroue op die Here. 8 Samek. Vas is sy hart, hy vrees nie, Ajin. totdat hy op sy teÃŦstanders neersien. 9 Pe. Hy strooi uit, hy gee aan die behoeftiges; Sade. sy geregtigheid bestaan tot in ewigheid; Kof. sy horing word verhoog in eer. 10 Resj. Die goddelose sien dit en is vererg; Sjin. hy kners met sy tande en smelt weg; Tau. die begeerte van die goddelose mense vergaan.

:::: Bezoek mijn YouTube-kanaal @ Perazim Ministries ( [ 🔗 klik‾ïļ ] Ministries )





🌈 🔎 HoeomWoordtebid 🌈




✈ïļ ESTRATÉGIA DO AVIATOR ✈ïļ MÉTODO FÁCIL PARA GANHAR NO JOGO DO AVIATOR DesistÊncia de Biden: democratas tem 1 mÊs para decidir novo candidato FIRST REACTION STREAM OF 2024 (REACTING TO YOUR REQUESTS) #āļžāļĢāļēāļ™āļ”āļ§āļ‡āļ•āļē āļ§āļąāļ™āļ™āļĩāđ‰āļĄāļēāđ€āļĒāļĩāđˆāļĒāļĄāđ€āļžāļ·āđˆāļ­āļ™āļ—āļĩāđˆāđ„āļĄāđˆāđ€āļˆāļ­āļ™āļēāļ™āļĢāļđāđ‰āļŠāļķāļāļŠāļ‡āļŠāļēāļĢāđāļĨāļ°āđ€āļ›āđ‡āļ™āļŦāđˆāļ§āļ‡āļĄāļąāļ™āļĄāļēāļ






Nederlands


( 10 Pagina ) :: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 â–ķïļ ⭕ïļ


🌟   4     How to pronounce Gemeinde


🌟   4     How to pronounce Rosso


🌟   3     How to pronounce Mißbrauch


🌟   4     How to pronounce Helsing


🌟   3     How to pronounce MillionenhÃķhe

( 10 Pagina ) :: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 â–ķïļ ⭕ïļ







2024 World of flash-mini.com : About us

Contacts email : [email protected]

The content on this page is generated and generated by social media content automatically. If you encounter a problem or want to delete the information Please inform at this email >> [email protected]

This website uses cookies or similar technologies, to enhance your browsing experience and provide personalized recommendations. By continuing to use our website, you agree to our Privacy Policy & Terms