ð [ 24 ] Hoe om n altaar te bou [ @Coram Deo Familie ]
Dit is vir ons n groot voorreg om elke een wat aanlyn kyk deel te hÊ van die byeenkoms! Ons gebed is dat jou lewe nie net verryk sal word nie, maar verander en getransformeer word deur die krag van die Heilige Gees. Ons is skaamteloos onbeskaamd vir die Here en die werking van die Helige Gees. Mag elke een die liefde en die krag van die Here beleef en mag jou lewe nooit weer dieselfde wees nie. Jy kan deel word van ons familie deur in die comments te sit FAMILIE , stuur n whatsapp na 083 822 8243 / 071 439 8701 met die woord FAMILIE of jy kan dit volgende vormpie invul en ons sal jou kontak. [ ð klikâžïļ ] Dit is ook ons gebedslyn, stuur jou gebedsversoeke en ons bid saam jou! Jy is kosbaar vir die Here! As hierdie familie vir jou iets beteken, deel die link met jou vriende en familie. Hier is die link na ons Youtube blad: [ ð klikâžïļ ] Jy kan saai en ons help om die Evangelie van Jesus verder te vat: Bankbesonderhede: Coram Deo Familie Rek: ABSA Tjek Rek. nr: 520 140 506 Takkode: 632005 Swiftkode: ABSAZAJJ Jou naam en verwysing Links wat e-vennotte kan invul: 1. 30 Dae face-to-face - Download via google drive [ ð klikâžïļ ] . - Ontvang via e-pos [ ð klikâžïļ ] 2. Word deel van die familie (prop in) [ ð klikâžïļ ] 3. Ek soek die Bybelplan: [ ð klikâžïļ ] 4. Bestel Past. Hennie u0026 Alta se boeke: [ ð klikâžïļ ] 5. Registreer vir die vrouekonferensie: [ ð klikâžïļ ]
:::: Bezoek mijn YouTube-kanaal @ Coram Deo Familie ( [ ð klikâžïļ ] )
![Larry Nassar Larry Nassar has thousands of dollars in his prison account, but he's ... Larry Nassar Larry Nassar has thousands of dollars in his prison account, but he's ...](https://i.ytimg.com/vi//hqdefault.jpg)
![JTH ChannelāđāļĄāļ·āđāļāđāļŦāļĨāđāļēYoutuberāļĄāļēāđāļāđāļTOCATOCATOCADANCEshorts āđāļĄāļ·āđāļāđāļŦāļĨāđāļē Youtuber āļĄāļēāđāļāđāļ TOCA TOCA TOCA DANCE shorts JTH ChannelāđāļĄāļ·āđāļāđāļŦāļĨāđāļēYoutuberāļĄāļēāđāļāđāļTOCATOCATOCADANCEshorts āđāļĄāļ·āđāļāđāļŦāļĨāđāļē Youtuber āļĄāļēāđāļāđāļ TOCA TOCA TOCA DANCE shorts](https://i.ytimg.com/vi/3A1wGY3uqVo/hqdefault.jpg)
![The Game The Game](https://i.ytimg.com/vi/SVDHFkPdb0E/hqdefault.jpg)
![āđāļĢāļāđāļĢāļĩāļĒāļāļŠāļ§āļāļāļļāļŦāļĨāļēāļāļ§āļīāļāļĒāļēāļĨāļąāļĒ ( āļāļīāļĢāļāļĢāļ°āļ§āļąāļāļī ) āļ§āļāļĢāđāļĄāļāļąāļ U14 vs U15 āđāļĢāļāđāļĢāļĩāļĒāļāļŠāļ§āļāļāļļāļŦāļĨāļēāļāļ§āļīāļāļĒāļēāļĨāļąāļĒ ( āļāļīāļĢāļāļĢāļ°āļ§āļąāļāļī ) āļ§āļāļĢāđāļĄāļāļąāļ U14 vs U15](https://i.ytimg.com/vi/pEiv0M_UPvw/hqdefault.jpg)
Nederlands
( 10 Pagina ) :: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 âķïļ âïļ
ð 4
De Nieuwe Uri Geller - Yelle en Ghani Act 4 (S02E07)
ð 4
[#Efteling] Nieuwe Sprookjesboom Parkshow Ko is iets kwijt
ð 7
Nieuwe brug over E40 in Drongen te smal voor vrachtwagen
ð 5
Ringweg Zuid Groningen - Juli 2024 bouw nieuwe ringweg